Kastelo Bonus

2025 Kastelo

Bonus

Wil jy graag 'n bietjie ekstra geld maak?

By Kastelo maak ons dit maklik! By ons kan jou finansiële sukses 'n werklikheid word!

Jy dink seker dat jy tyd, kennis, en fondse benodig? By Kastelo help ons jou met dit alles.

Sluit aan en begin vandag jou reis na slim geldmaak!

Voltooi jou aansoek om te sien of jy ook kwalifiseer!

Algorithmic trading

Wat op aarde is die Kastelo Bonus?

Die Kastelo Bonus bied vir jou R2,000 wins indien jy die aanlyn kwalifisering slaag.

Hoe doen ons dit? By Kastelo maak ons jou jaarlikse buitelandse beleggings toelaag toeganklik!

Ons het tegnologie ontwikkel wat digitale bates vinnig tussen lande verhandel om wins te trek uit markprys-verskille tussen lande. Geen ondervinding word vereis nie, ons hanteer alles namens jou!

Scribble
Scribble
Scribble

Wat is hierdie toelaag nou eintlik?

Het jy geweet dat Kastelo vir jou toegang tot 'n ongebruikte bate kan gee?

As 'n Suid-Afrikaner bo 18 jaar het jy 'n jaarlikse toelaag vir buitelandse beleggings.

Baie mense is onbewus hiervan en mis die geleentheid om wins te maak. Kastelo help Suid-Afrikaners om hierdie toelaag winsgewend te benut.

Algorithmic trading
Kastelo Team Group
Scribble
Scribble
Scribble

Nou hoe raak ek deel van die Kastelo Bonus beweging?

Vul die vorm hierbo in en volg die maklike stappe om vir die Kastelo Bonus te registreer.

Ons is 'n verantwoordelike finansiële diensverskaffer, daarom moet jy deur 'n eenvoudige verifikasie- en kwalifisering proses gaan.

Hou die volgende dokumentasie byderhand vir jou aanlyn-aansoek:
  • kleur ID, (Voor en agter indien dit ‘n “smartcard” ID is)
  • jou bewys van adres (nie ouer as drie maande nie, en in jou eie naam),
  • en jou belastingnommer.

Ons sien uit na jou aansluiting by die Kastelo beweging!

Ek het nie baie tyd nie hoe lank neem die proses?

Die aansluitingsproses neem slegs 7 minute.

Scribble
Scribble
Do better with Kastelo
Kastelo Logo Light

Bos Bonus is a product of Kastelo, a registered FSP (FSP 51074), which is FSCA and SARB approved.